Photo Shoots


 

 

Anja & Eben Engagement shoot

So excited to be part of these two beautiful people’s love journey! Anja will be getting married in July where I will be part of their special day as well!

Make-Up: Mia’s Make-Up
Photographer : Duane Smith Photography

 

Leah SA

Another successful shoot with the beautiful Leah van Niekerk! This time we went a bit more bold & dramatic.

Make-Up: Mia’s Make-Up
Photographer : Lovit Photography

 

Angelique Coetzee

You will never know where these photo’s has been taken, but still so beautiful! Angelique was a natural. Truly enjoyed the whole vibe of the shoot!

Make-Up by Mia’s Make-Up

Photography : Lovit Photography

Zuria & Jaco Engagement

Enjoyed it so much to captured these two people’s love for each other.

Hair and Make-Up by Mia’s Make-Up

Photography : Lovit Photography

 

Leah SA

My verhaal van Leah : Na ‘n hele tydjie se wag om haar make-up te doen het die dag uiteindelik aan gebreek. Ek stap die trappies stadig af tot by haar huis, versigtig druk ek die klokkie met my hart wat klop in my keel en gedagtes wat deur my kop maal .Om eerlik te wees ek weet nie eers wat sy sing nie behalwe haar treffer ” Met jou klere aan”. Ek hoor net hondjies wat blaf , maar so bo die geblaf deur hoor ek haar sê sy is oppad, Eweskielik gaan die deur oop en ek staan verstom en kyk na hierdie mooi vrou wat voor my staan. Die mooiste blou oë met ‘n Colgate smile wat sê kom maar binne. Sy het my begin vertel van haarself en my natuurlik voorgestel aan die cuteste 2 woefies – Liella en Miggie.  Ons het gelag en gepraat later het dit vir my gevoel ons ken al eintlik mekaar. Ek het verniet gestres. Leah is een pragtige mensie , sy het my dadelik laat tuis voel! Dit wat jy sien is wat jy kry.Spontaan en passievol oor wat sy doen. Haar hart is vol omgee en liefde vir die mense rondom haar. Ek was daar met haar eerste show in die Kaap, dit was iets om te beleef! Nou dat ek weet wat sy sing en hoe sy sing kan ek net sê : “Fasten your seat-belt Leah is on her way” Ek weet hier is nog ‘n paar treffers oppad met haar stem van goud. Leah dis ‘n eer om saam met jou te werk, baie dankie <3

 

Celeste Booysen

Van naels tot make-up!Deur die strate se jaag om ballone te kry,dan sit ons nog in verkeer en worry om nog die son te vang voordat dit sak.Van ‘n zip wat breek tot dorings wat ons voete steek. Ons het lekker gelag en nat geword , later was die water nie eers meer koud nie.Ons het daar weg gestap met pienk voetjies in die sand en die wete dat ons Skeper die dag spesiaal gemaak het met perfekte weer.

Tina Fourie

Isn’t she beautiful? She have no experience in modelling but the camera just loved her!I really had fun shooting with Tina Fourie.

Tanya Portfolio

This beautiful blond lady came to up date her portfolio and just to have some photo’s of herself.

Lou-Marie Portfolio